Jou upload is onder 2 Mbps — dit beteken jou sekuriteitskameras kan nie na die cloud stream nie,
video calls sal val, en groot lêers stuur is onmoontlik.
Die meeste ou wireless providers gee vinnige download maar terrible upload.
Upload is wat jou plaas veilig hou.
'n Dedicated CTTX besigheidslyn gee jou simmetriese spoed —
dieselfde upload as download. Jou kameras bly aan, jou data is veilig.